Queen Latifah

Queen Latifah
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Latifah in 2008

Geboortenaam Dana Elaine Owens
Geboorte 18 Maart 1970 (1970-03-18)
Newark, New Jersey, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Sanger en aktrise
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Queen Latifah (gebore 18 Maart 1970) is 'n Amerikaanse sanger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chicago (2002), Bringing Down the House (2003), Taxi (2004), en Hairspray (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy